Skip to content

GOOD vra vir groter bevoegdhede vir Kaapstadse subrade [KLANK]

# Die GOOD-party vra vir groter besluitnemingsbevoegdhede vir Kaapstad se subrade, insluitend beheer oor gemeenskapsbegrotingstoewysings in oorleg met inwoners. Die sekretaris-generaal van GOOD, Brett Herron,sê hul voorstel, “‘n Stad met ‘n Sê“, het ten doel om gemeenskappe ‘n betekenisvolle rol in plaaslike regering te gee en te verseker dat plaaslike behoeftes aangespreek word. GOOD stel voor die model word gedurende die eerste jaar in geselekteerde subrade as ‘n bekendstellingsprojek ingestel, gevolg deur ‘n onafhanklike hersiening, voordat die benadering na die res van die stad uitgebrei word:

ENG HerronONCouncils