# Die Stad Tshwane het die waarskuwing opgehef om die water van die Findlay-reservoir vir die Pretoria-middestad en omliggende gebiede te kook. Die burgemeester Nasiphi Moya het die besluit bevestig nadat monitering van watergehalte en laboratoriumtoetse geen opspoorbare E. coli of koliform-bakterieë in die jongste monsters van die reservoir gevind is nie:
Tshwane hef waterwaarskuwing op vir Pretoria se middestad en omliggende gebiede [KLANK]
ENG MoyaONAdvisory