# COSATU sê ‘n nuwe munisipale befondsingsmodel is nodig om te verseker dat die Hersiene Witskrif oor Plaaslike Regering munisipaliteite kan bestendig en herbou. Die witskrif stel ingrypings voor om plaaslike regering te verbeter en te verseker dat gemeenskappe munisipale dienste ontvang, insluitend gratis basiese dienste vir behoeftige huishoudings. COSATU-woordvoerder Matthew Parks sê bekwame en gekwalifiseerde bestuurders en leiers moet aangestel word, terwyl korrupte en misdadige elemente uit munisipaliteite verwyder moet word:
COSATU vra vir ‘n nuwe munisipale befondsingsmodel om plaaslike regering reg te ruk [KLANK]
ENG ParksONFunding