Skip to content

Kaapstad pak duisende uitstaande pad- en sypaadjie herstelprojekte aan [KLANK]

# Die Stad Kaapstad sê hy het 85-persent van die geverifieerde uitstaande pad- en sypaadjieprojekte, wat verband hou met herstelwerk aan water- en sanitasie-infrastruktuur, uit die 2025/26-boekjaar afgehandel. Teen 15 Oktober moes daar nog twee-duisend-335 aangetekende gevalle herstel word. Die lid van die burgemeesterskomitee vir Water en Sanitasie, Zahid Badroodien, sê daar word ook vordering gemaak met die ouer agterstand, met 97-persent van die projekte uit die 2024/25-boekjaar reeds voltooi is:

ENG BadroodienONReinstatements