Skip to content

COSATU sê steun uit private sektor moet regering se verantwoordelikheid vir openbare onderwys aanvul [KLANK]

# COSATU sê bydraes deur die private sektor tot openbare onderwys moet die staat se verantwoordelikheid vir die voorsiening van toeganklike, billike en gehalte-onderwys aanvul, en nie vervang nie. Die federasie se algemene sekretaris, Zingiswa Losi, het ‘n boodskap van ondersteuning oorgedra tydens die amptelike oorhandigingseremonie van ‘n blok klaskamers by die Matolo Khalo Primary School in Limpopo, wat deur die Phakwe-groep geborg is. COSATU-woordvoerder Zanele Sabela voer aan beleggings deur die privaat sektor kan help om infrastruktuuruitdagings in skole aan te spreek:

ENG SabelaONEducation