Skip to content

Rise Mzansi stel nasionale watermeesterplan voor om munisipale waterkrisis op te los [KLANK]

# Rise Mzansi het voorstelle gemaak om die landwye waterkrisis aan te spreek, wat deur verouderde infrastruktuur, swak instandhouding, waterverliese en munisipale wanbestuur veroorsaak word. Die party stel ‘n nasionale watermeesterplan voor, asook vinniger herstelwerk aan gebarste pype, moderne tegnologie vir die opsporing van lekkasies, en opgraderings aan verouderde water- en rioolstelsels, met die klem op gemeenskappe wat in die verlede afgeskeep is. Mabine Seabe van Rise Mzansi sê dringende optrede is nodig om betroubare waterdienste te herstel en aanspreeklikheid in munisipaliteite te verbeter:

ENG SeabeOnWaterMasterPlan