# Die Amerikaanse president, Donald Trump, waarsku oor onluste soortgelyk aan dié in Frankryk indien die Demokrate die middeltermynverkiesing wen. Hy het tydens ‘n verkiesingsbyeenkoms in Kansas immigrante en linksgesinde politici die skuld gegee vir die geweld in Frankryk en beweer die Demokrate wil soortgelyke chaos in Amerika veroorsaak. Trump het ‘n veldtog gevoer vir die Republikeinse senator Roger Marshall, wat teen die Demokraat Adam Hamilton te staan kom. Die verkiesing op 3 November sal bepaal wie die Kongres beheer te midde van toenemende kommer oor brandstofpryse en lewenskoste.
Trump waarsku oor chaos indien Demokrate middeltermynverkiesing wen