Skip to content

AfriForum waarsku vakansiegangers teen verblyfbedrog gedurende feestyd [KLANK]

# AfriForum waarsku Suid-Afrikaners om bedag te wees op vakansiebedrog namate die feestyd nader kom. Bedrieërs gebruik vals advertensies vir akkommodasie, gekloonde webwerwe en oneerlike reisagente om mense te mislei om te betaal vir vakansies wat nie bestaan ​​nie. Jacques Broodryk van AfriForum sê meer as 48 gesinne het verlede jaar nagenoeg vyf-miljoen-rand in ‘n vakansiebedrogskema verloor. Broodryk sê mense moet ook versigtig wees vir uitsonderlike goedkoop aanbiedinge en druk om vinnig te betaal:

AFR BroodrykOnHolidaymakers