# Die DA in Gauteng sê klasse word ontwrig in Franklin D Roosevelt Primary in Randburg, Gauteng, weens onopgeloste bewerings van finansiële wanbestuur, intimidasie en administratiewe mislukkings wat die skoolhoof en die skool se beheerliggaam betrek. Die DA-lid, Sergio Isa Dos Santos, vra die LUR vir Onderwys, Lebogang Maile, om ‘n onafhanklike ondersoek te gelas en die orde te herstel:
Onderrig ontwrig in Randburgse skool te midde van bewerings oor wanbestuur [KLANK]
ENG DosantosOnRooseveltPrimary