Skip to content

OVK sê plaaslike verkiesing gaan steeds voort op 4 November ondanks terugslae [KLANK]

# Die Verkiesingskommissie sê die plaaslike regeringsverkiesing sal steeds op 4 November plaasvind, ondanks terugslae wat deur die Konstitusionele Hof se uitspraak oor kandidaatlyste veroorsaak is. Die OVK sal kandidaatlyste wat elektronies gelaai is verwerk. Dit stel die ANC en 32 ander politieke partye wat nie hul voorleggings gefinaliseer het nie, in staat om die proses te voltooi. Die voorsitter van die OVK, Mosotho Moepya, het aan die media gesê logistieke voorbereidings sal met strenger spertye te kampe hê:

ENG MoepyaOnRuling