# Die Verkiesingskommissie het verligting aan 32 politieke partye verleen na die Konstitusionele hofuitspraak wat die ANC toelaat om ‘n uitstaande kandidatelys vir die plaaslike regeringsverkiesing van 4 November voor te lê. Die besluit raak 107 munisipaliteite en beteken 33-miljoen stembriewe sal nodig wees, met 6,6-miljoen wat nog gedruk moet word. Mosotho Moepya, OVK-voorsitter, het aan die media gesê die partye sal toegelaat word om hul benoemings te voltooi, mits hulle aan die vereistes voldoen:
ANC se oorwinning in die Konstitusionele Hof maak die deur oop vir 32 ander politieke partye [KLANK]
ENG MoepyaOnSubmissions