Skip to content

Stad Kaapstad vereer wetstoepassings- en brandbestrydingspersoneel vir dapper optrede [KLANK]  

# Die Kaapstadse Direktoraat vir Veiligheid en Sekuriteit het personeellede tydens sy jaarlikse toekenningseremonie vereer vir dapperheid en uitmuntende diens. Die mariene wetstoepassingsbeampte Marco Africa is erken vir die redding van ‘n man wat in ‘n sleurstroom vasgevang was, terwyl die brandweerman Morne Moolman vereer is vir sy optrede toe hy ‘n kollega gehelp het wat ‘n elektriese skok opgedoen het. Die burgemeesterskomiteelid vir Veiligheid en Sekuriteit, JP Smith, het die personeel geprys vir hul toewyding om die publiek te beskerm:

AFR SmithOnHonouredStaff