Skip to content

Die NVG hou vol geen lasbrief is uitgereik vir die inhegtenisneming van die leier van March and March nie [KLANK] 

# Die Nasionale Vervolgingsgesag het bewerings ontken dat ‘n lasbrief uitgereik is vir die inhegtenisneming van die leier van die March and March-beweging, Jacinta Ngobese-Zuma, en haar man, Xolani. Woordvoerder Kaizer Kganyago sê die instelling neem onafhanklik vervolgingsbesluite wat gegrond is op die Grondwet, die wet en bewyse, sonder opdragte van politieke partye of openbare ampsdraers. Hy het organisasies gevra om nie ongegronde bewerings te maak wat die strafregproses kan ondermyn nie:

ENG KganyagoOnJacintaArrestWarrant