# Die DA sê kankerpasiënte kan vertragings in hul behandeling ondervind nadat die bedryfslisensies van twee bestralingsmasjiene in die Charlotte Maxeke-hospitaal opgeskort is weens ‘n tekort aan gekwalifiseerde personeel. Die DA-lid, Madeleine Hicklin, sê twee bykomende masjiene vir kankerbehandeling wat twee jaar gelede vir die Chris Hani Baragwanath-hospitaal aangekoop is, word steeds nie gebruik nie omdat die fasiliteite waarin hul moet staan, nog nie gebou is nie:
DA waarsku oor vertragings in kankerbehandeling by Charlotte Maxeke-hospitaal
ENG HicklinOnCancerPatients