Skip to content

Afrika Mayibuye verwelkom COSATU se politieke besluite en vroueleierskap [KLANK]

# Die Afrika Mayibuye-beweging verwelkom progressiewe verbintenisse op COSATU se 15de nasionale kongres. Dit sluit in die bevordering van die Nasionale Demokratiese Revolusie in die rigting van sosialisme, en die verdediging van die werkersklas. Woordvoerder Sydney Baloyi het ook die vordering in geslagsgelykheid binne COSATU se leierskap verwelkom, met vroue wat vier van die ses senior uitvoerende posisies beklee. Hy sê dit verteenwoordig ‘n beduidende bevestiging van vroueleierskap binne die georganiseerde werkersklas:

ENG BaloyiONResolutions