Skip to content

Politieke ontleder sê daar kan nog vertragings in Zuma se verhoor kom [KLANK]

# Die politieke ontleder Levy Ndou sê verdere vertragings kan nie uitgesluit word in voormalige president Jacob Zuma se jarelange wapentransaksie-korrupsiesaak nie, ondanks sy besluit om nie verdere appèlle aan te teken nie. Die verhoor sal na verwagting op 1 Februarie volgende jaar begin, ná meer as twee dekades van regsgedinge. Ndou sê baie mense wag dat die saak in die hof aangehoor word, maar hy waarsku nuwe regsuitdagings kan steeds opduik:

ENG NdouOnZumaTrial