# Rugby: Suid-Afrikaanse spanne vestig nou hul aandag op die Kampioenebeker en die Uitdaagbeker, waarin hulle in die verlede nie veel sukses behaal het nie. Die Stormers, die Bulle en die Leeus neem aan die Kampioenebeker deel, en die Haaie en Cheetahs aan die Uitdaagbeker. Die Stormers speel teen die Engelse klub Bristol Bears in Kaapstad, en die Bulle verwelkom Stade Français na Loftus. Die Leeus kom teen La Rochelle te staan, die Haaie speel teen Lyon en die Cheetahs speel teen Aviron Bayonnais, almal in Frankryk.
Rugby: Suid-Afrikaanse spanne spits hul aandag nou op die Kampioenebeker en Uitdaagbeker