Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 13 Oktober 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die Afrika Mayibuye-beweging vra billikheid in die saak tussen die ANC en die OVK in die Konstitusionele Hof
# Die ANC in Ekurhuleni ontslaan drie raadslede met onmiddellike ingang
# Uitgewers span saam om hulle inhoud teen kunsmatige intelligensie te beskerm
# En tennis: Zverev eindig die seisoen as die wêreld-nommer-een
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………