# Die Vryheidsfront Plus het dreigemente veroordeel om politieke teenstanders en burgerregte-groepe van hul Suid-Afrikaanse burgerskap te ontneem of hulle van hoogverraad aan te kla omdat hulle die land op internasionale vlak kritiseer. Corné Mulder van die party sê hierdie dreigemente skend die Grondwet asook die reg tot burgerskap en vryheid van spraak. Mulder beskuldig die ANC daarvan dat hy kritici wil stilmaal en onderneem om voort te gaan met plaaslike en internasionale kritiek:
Vryheidsfront Plus verwerp dreigemente om kritici van hulle SA burgerskap te ontneem [KLANK]
AFR MulderOnCitizenshipThreats