Nuushooftrekke 08:30
BULLETIN 9 Oktober 08:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Andy Mothibi sê Andrea Johnson se vertrek by die Ondersoekdirektoraat Teen Korrupsie was uiters belangrik
# COSATU sê ‘n wetsontwerp moet dringend bekragtig word vir brandstofprys-verligting van tien-miljard-rand
# Die teregstelling van ‘n voormalige Amerikaanse majoor wat 13 van sy kamerade vermoor het, sal regstreeks gestroom word
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………