Nuushooftrekke 05:30
BULLETIN 8 Oktober 05:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# President Ramaphosa sê Covid-19 het die behoefte aan plaaslikvervaardigde gesondheidsprodukte beklemtoon
# Internasionale Betrekkinge bevestig die veilige terugkeer van ‘n Suid-Afrikaner in Mosambiek
# En Hamas prys die aanvalle van 7 Oktober op Israel as ‘n ‘geskiedkundige mylpaal’
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………