Skip to content

Rugby: ‘n Geweldige skrumstryd word verwag wanneer die Springbokke Nché en Louw mekaar Saterdag pak

# Rugby: ‘n Geweldige skrum-stryd word verwag in Saterdag se Verenigde Rugbykampioenskaps-wedstryd tussen die Stormers en die Haaie in Kaapstad wanneer die Springbokke Wilco Louw en Ox Nché teen mekaar speel. Daar word verwag dat Louw vir die Stormers gekies sal word met sy terugkeer na die span wat hy in 2019 verlaat het. Hy en Nché word beskou as twee van die wêreld se mees gevreesde skrumdrukkers. Nché sê dis altyd opwindend om teen ‘n nasionale spanmaat te speel, maar hy fokus eerder op die teenstanders se hele pak.