Skip to content

Wêrelddag vir Waardige Werk: Staatsamptenare vra billike behandeling [KLANK]

# Die Vereniging van Staatsamptenare, wat meer as 250-duisend staatsamptenare verteenwoordig, herdenk vandag Wêrelddag vir Waardige Werk. Die vakbond sê staatsamptenare moet dikwels in onveilige omstandighede werk, hanteer oormatige werksladings en hoë personeelomset, terwyl hul meer moet doen met beperkte hulpbronne. Die woordvoerder, Claude Naicker vra die regering om befondsde vakante poste dringend te vul, veiligheidsmaatreëls te versterk en gesamentlike bedinging te beskerm. Hy sê waardige werk is noodsaaklik vir ‘n bekwame staat en volhoubare ontwikkeling:

ENG NaickerOnDecentWork