# Kenia se ministerie van Gesondheid het die land se eerste inkomende geval van Ebola bevestig. Die minister van Gesondheid, Aden Duale, sê ‘n Keniaanse burger wat al sewe jaar in die Demokratiese Republiek die Kongo woon, het Saterdag per pad na Kampala gereis voordat hy na Nairobi gevlieg het en is gisteraand oorlede. Hy sê die owerhede is besig om 28 kontakte op te spoor, insluitend familielede en gesondheidswerkers, sowel as 23 passasiers en vier bemanningslede:
Kenia bevestig eerste inkomende geval van Ebola [KLANK]
ENG-DualeOnEbola