# Die LUR vir Samewerkende Regering en Tradisionele Sake in KwaZulu-Natal, Thulasizwe Buthelezi, sê amptenare sal voortgaan om die situasie by die Zoo-informele nedersetting te monitor na ‘n brand ongeveer 40 strukture vernietig het. Die brand het Sondagoggend in die uMngeni-munisipaliteit uitgebreek en talle inwoners dakloos gelaat. Siboniso Mngadi van die departement sê geen sterftes of ernstige beserings is aangemeld nie.
KZN LUR beloof voortgesette hulp aan families wat deur uMngeni-brand geraak word [KLANK]
ENG MngadiOnFamilies