# Die Oekraïnse president, Volodimir Zelensky, sê sy land sal aanvalle op Russiese olieraffinaderye verskerp ná Moskou se nuwe beleid oor lugaanvalle wat mense wil dwing om Kiëf en ander stede te verlaat. Oekraïnse intelligensie het dokumente bekom wat aandui die Russiese president, Vladimir Putin, het ‘n nuwe aanvalstrategie teen burgerlike teikens goedgekeur. Zelensky sê Putin probeer wys hy is steeds in beheer, terwyl Russiese magte belangrike grondgebied verloor en en toenemende verliese ly.
Oekraïne sal Russiese raffinaderye teiken ná Moskou se lugaanvalle