# Die Motorbedryf-personeelvereniging waarsku ouers teen ‘n toenemende gevaar rakende die aanlyn seksuele misbruik van kinders. Die Nasionale Sentrum vir Kinderbeskerming sê mense wat kinders aanlyn teiken wen hul vertroue op sosiale media en boodskaptoepassings. MISA se woordvoerder, Phakamile Hlubi-Majola, vra ouers om hul kinders se aanlynbedrywighede dop te hou en oop, sinvolle gesprekke met hulle te voer. Sy moedig ouers ook aan om bedag te wees op waarskuwingstekens, insluitend gedragsverandering:
MISA waarsku ouers oor aanlyn seksuele teistering van kinders [KLANK]
ENG-Hlubi-MajolaOnPhones