# Die Wes-Kaapse Onderwysdepartement sê drie onderwysers in die provinsie het eerbewyse ontvang op die 26ste Nasionale Onderwystoekennings in Johannesburg. Die wenners is Mthobi Fihla van die Phakamisani Primary School in Plettenbergbaai, Danielle Bosch van Laerskool Koos Sadi in Goodwood en Hortense Stegmann van die Laerskool Welgemoed. Die drie was deel van 15 onderwysers wat die Wes-Kaap by die toekennings verteenwoordig het. Die Wes-Kaapse LUR vir Onderwys, Jaco Londt, het die drie onderwysers hartlik gelukgewens:
Drie Wes-Kaapse onderwysers vereer vir uitnemendheid [KLANK]
AFR LondtOnTeachingAwards