# Die Departement van Binnelandse Sake berei ‘n landwye veldtog voor om elke Suid-Afrikaanse burger sonder ‘n identiteitsdokument in die 2028/29-boekjaar te dokumenteer. Minister Leon Schreiber het op die bekendstelling van die Quantum Leap-vernuwingsprojek in Johannesburg gesê die digitale hervormings sal laat geboorteregistrasies en dokumentasie-prosesse hersien en mobiele biometriese tegnologie inspan. Hy sê die doelwit is om teen einde 2029 seker te maak alle Suid-Afrikaanse burgers is behoorlik gedokumenteer:
Binnelandse Sake beoog veldtog om alle ongedokumenteerde burgers te registreer [KLANK]
ENG-SchreiberOnSADocumentation