# AfriForum sê die beweerde besteding van 182-miljoen-rand aan die bemarking van Nasionale Gesondheidsversekering moet ondersoek word. Die organisasie meen bewerings van onreëlmatighede in kontrakte en die beweerde aanwending van fondse wat vir ander gesondheidsprogramme bedoel was, wek kommer oor moontlike korrupsie en wanbestuur. Louis Boshoff van AfriForum sê geen wangedrag kan bevestig word voor die ondersoeke nie afgehandel is nie:
AfriForum het ernstige vrae oor bemarkingsbesteding vir die Nasionale Gesondheidsversekering [KLANK]
AFR BoshoffOnMarketing