Skip to content

121 vermeende onwettige mynwerkers in Gauteng gearresteer [KLANK]

# Die polisie in Gauteng en die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag het 121 vermeende onwettige mynwerkers tydens Operasie Prosper in Fochville, Gauteng, in hegtenis geneem. Die operasie is in samewerking met die Departement van Binnelandse Sake en die sekuriteitspan van die mynmaatskappy Sibanye-Stillwater uitgevoer. Die polisiewoordvoerder, Dimakatso Nevhuhulwi sê die operasie is deel van voortdurende pogings om onwettige mynbou en verwante misdaadaktiwiteite in die provinsie te bekamp:

ENG NevhuhulwiOn121IllegalMiners