Nuushooftrekke 08:30
BULLETIN 29 September 08:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Kganyago waarsku teen ’n wêreldwye finansiële ineenstorting deur ‘n groot kuberaanval
# Die Suid-Afrikaanse Raad van Kerke sê die vlaag van massaskietvoorvalle is ’n nasionale krisis
# En Putin gee opdrag vir die uitbreiding van die Russiese weermag
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………