Skip to content

Werkloses aangemoedig om werk in konstruksiebedryf in Wes-Kaap te soek [KLANK]

# Die Wes-Kaapse regering bied befondsde opleiding en vakleerlingskappe aan vir werklose jongmense in al ses streke van die provinsie. Die programme sluit loodgieters en elektriese werk in, asook opleiding in konstruksie, gesondheid en veiligheid, opmeting en bouwerk. Dirk Wessels van die DA sê aansoekers tussen die ouderdomme van 18 en 30 wat kwalifiseer kan maandelikse toelaes van vyf-duisend-500-rand vir vakleerlingskappe en drie-duisend-rand vir konstruksie-opleiding ontvang:

AFR WesselsOnOpportunities