# Die DA wil hê die Inligtingsreguleerder moet ‘n moontlike oortreding van die Wet op die Beskerming van Persoonlike Inligting ondersoek. Dit volg na ‘n datalek by Gauteng se toepassing vir die e-paniekknoppie. Michael Waters van die party sê inwoners se persoonlike inligting is moontlik blootgestel. Waters wil antwoorde hê oor hoe die voorval plaasgevind het, hoe lank die inligting toeganklik was en of die betrokke inwoners in kennis gestel is:
DA lê klag by Inligtingsreguleerder oor uitlek van data by Gauteng se e-paniek-toepassing [KLANK]
ENG WatersOnDataBreach