# Die GOOD-party het Sarah Mabotsa se lidmaatskap beëindig en haar as ‘n raadslid van Tshwane verwyder. Mabotsa, wat as burgemeesterskomiteelid vir Ekonomiese Ontwikkeling en Ruimtelike Beplanning gedien het, is onlangs aangekondig as Rise Mzansi se burgemeesterskandidaat vir die metro ingevolge ‘n samewerkingsraamwerk tussen die twee partye. Brett Herron van GOOD sê die besluit volg op oortredings van die party se grondwet. Hy sê hulle sal die Verkiesingskommissie en die stadsbestuurder inlig:
GOOD-party beëindig Sarah Mabotsa se lidmaatskap en verwyder haar as raadslid in Tshwane [KLANK]
ENG HerronOnTermination