Skip to content

SAFTU vra dringende optrede oor vrouemoorde in Ekurhuleni [KLANK]

# Die vakbondfederasie SAFTU vra dringende optrede oor die moord op vroue in Ekurhuleni. Nog ‘n vrou se liggaam is gister naby Rhokana-weg in Springs gevind, wat die getal vroue wat onlangs in die gebied vermoor is, op elf te staan bring. Asive Dyani van SAFTU sê owerhede moet dringend bepaal of ‘n reeksmoordenaar betrokke kan wees en of dit ‘n weerspieëling is van die omvang van geweldsmisdade in die gebied:

ENG DyaniONDeaths