# Die Vereniging van Staatsamptenare het kommer uitgespreek oor die veiligheid van onderwysers in Noordwes ná die voorval waarin ‘n adjunkhoof by die Mammutla Secondary School met ‘n mes gesteek is. Die vakbond se woordvoerder, Claude Naicker, sê geweld, intimidasie en aanvalle op onderwysers, veral op skoolterreine, is onaanvaarbaar. Hy vra ook vir toepaslike ondersteuning vir onderwysers wat deur geweld by skole geraak of getraumatiseer is:
Staatsdiensvereniging spreek kommer uit oor die veiligheid van opvoeders in Noordwes [KLANK]
ENG NaickerONEducators