Skip to content

VF Plus doen ‘n beroep op Kapenaars om kommentaar te lewer oor die diere-verordening [KLANK]

# Die Vryheidsfront Plus doen ‘n beroep op inwoners van Kaapstad om voor Dinsdag se sperdatum deel te neem aan openbare gesprekke oor die Stad se konsepverordening oor die aanhou van diere. Pieter Jansen van Vuuren van die party sê die voorgestelde wetgewing sal diere-eienaars en die breër gemeenskap regstreeks raak, terwyl dit wetstoepassingsbeamptes groter bevoegdhede gee. Hy sê die konsepverordening is ‘n omvattende hersiening van die Stad se bestaande wetgewing rakende diere:

AFR VuurenONAnimalBy-law