Skip to content

Shivambu sê munisipaliteite moet begin om regstreeks werk te skep [KLANK]

# Die leier van die Afrika Mayibuye Movement, Floyd Shivambu, sê die party neem aan die komende plaaslikeregeringsverkiesing deel om werkloosheid en gebrekkige basiese dienste aan te spreek. Tydens die bekendstelling van die party se verkiesingsmanifes in Tembisa, Ekurhuleni, het Shivambu gesê munisipaliteite moet werk skep, vaardighede ontwikkel en produktiewe plaaslike ekonomieë bou. Hy sê Mayibuye neem ook deel om watertekorte, lekkasies en onveilige water in dorpe, townships en informele nedersettings die hoof te bied:

ENG MashabaONDeclaring