# Die Soil of Africa burgerlike beweging het die verlenging van die termyn van Eskom-raadvoorsitter Mteto Nyati met nog drie jaar, vanaf November, verwelkom. Die beweging se woordvoerder, Luzuko Sofute, sê die verlenging kom terwyl Eskom werk aan die versterking van operasionele prestasie, finansiële volhoubaarheid, bestuur en energiesekerheid. Hy wys op verbeterings wat tydens die huidige raad se ampstermyn aangemeld is, insluitend ‘n verminderde afhanklikheid van dieselopwekking, twee opeenvolgende jare van winsgewendheid en vordering met Eskom se ontbondeling:
Soil of Africa verwelkom verlenging van Eskom-voorsitter Mteto Nyati se ampstermyn [KLANK]
ENG SofuteONEskom