Skip to content

MISA vra groter samewerking wat sake oor vermiste persone betref [KLANK]

# Die organisasie, Missing in Southern Africa, waarsku teen die toenemende plasing van ongetoetste inligting oor vermiste persone op sosiale media en boodskap-platforms. Die organisasie sê wanneer inligting geplaas word sonder om dit met familie en die polisie te koördineer, kan dit verwarring veroorsaak, ondersoeke vertraag en druk op families en die polisiebeamptes plaas. MISA-woordvoerder, Priya Ranchod, sê die hantering van ʼn vermistepersoon-saak behels baie meer as die skep en plasing van ʼn strooibiljet:

ENG RanchodONCases