Skip to content

COSATU ondersteun Wysigingswetsontwerp op Indiensnemingsdienste [KLANK]

# COSATU verwelkom die Wysigingswetsontwerp op Indiensnemingsdienste se voorlegging in die Parlement en sê dit spreek die indiensneming van onwettige migrante-werkers aan. Die wetsontwerp sal die minister van Indiensneming en Arbeid, Nomakhosazana Meth, toelaat om beperkings te stel op die getal gedokumenteerde migrante-werkers in ʼn werksplek, streek, sektor of beroep. COSATU-woordvoerder Matthew Parks sê dis nodig te midde van wat hy beskryf as ʼn uiters hoë werkloosheidsyfer van 43,8-persent algeheel en 60-persent onder jongmense:

ENG ParksONBill