Skip to content

SAFTU vra vir Masemola se onmiddellike heraanstelling [KLANK]

# Die vakverbond SAFTU vra president Cyril Ramaphosa om die voorkomende skorsing van die nasionale polisiekommissaris, Fannie Masemola, op te hef. Die aanklagte teen Masemola oor die SAPD-tender aan Medicare24 is Dinsdag in die Pretoriase landdroshof teruggetrek nadat die Nasionale Direkteur van Openbare Vervolging bevind het daar is geen redelike vooruitsig vir ʼn suksesvolle vervolging nie. SAFTU-woordvoerder, Asive Dyani, is ook bekommerd oor vrae rondom die aanvang van die vervolging:

ENG DyaniONMasemola