Skip to content

BOSA beloof skoon en eerlike veldtog vir die plaaslikeregeringsverkiesing [KLANK]

# Build One South Africa sê hy sal ‘n skoon en eerlike veldtog voer in die aanloop tot die plaaslikeregeringverkiesing op 4 November. BOSA neem in 24 munisipaliteite deel met 794 kandidate. Die partyleier Mmusi Maimane het tydens die ondertekening van die verkiesingsgedragskode gesê kiesers moet vry wees om die party te kies wat hul prioriteite die beste weerspieël, sonder om onder druk geplaas te word om vir ‘n groter party te stem:

ENG MaimaneOnCleanCampaign