Skip to content

NSRI herdenk Erfenisdag met byna sestig jaar se reddingswerk [KLANK]

# Die Nasionale Seereddingsinstituut vier bykans 60 jaar van lewensredding op Suid-Afrika se waters, met vieringe wat saamval met Erfenisdag en Wêreldmaritieme-dag. Die NSRI is in 1967 gestig na 17 vissermanne in 1966 naby Stilbaai dood is, wat daartoe gelei het dat Patti Price, ‘n onderwyseres van Simonstad, haar vir ‘n seereddingsdiens begin beywer het. Andrew Ingram van die instituut sê die organisasie bedryf 43 reddingstasies in agt provinsies:

ENG IngramOnRescueWork