Skip to content

DA sê SAPD erken misdaadsyfers oor vroue en kinders steeds nie korrek nie [KLANK]

# Die DA sê die Suid-Afrikaanse Polisiediens het 15 maande nadat die probleem die eerste keer uitgewys is, nog nie sy misdaadsyfers oor vroue en kinders reggestel nie. Die polisie het op ‘n vergadering van die Parlement se Portefeuljekomitee oor Polisie bevestig die probleem is nog nie opgelos nie. Die DA-lid, Ian Cameron, sê die SAPD het die vorige syfers teruggetrek en beloof om die regte syfers bekend te maak, maar ‘n jaar later het nog niks gebeur nie:

AFR CameronOnInaccurateData