# Die Wes-Kaapse LUR vir Onderwys, Jaco Londt, sê die provinsiale Onderwysdepartement vra matrieks om die skoolvakansie verstandig te benut, met die eindeksamen wat oor slegs 20 dae begin. Meer as 71-duisend voltydse kandidate sal na verwagting vanjaar die Nasionale Senior Sertifikaat-eksamen in die provinsie skryf. Londt moedig matrieks aan om gebruik te maak van ondersteuningshulpbronne op die departement se webwerf, onder meer vorige vraestelle, video-lesse en studiegidse:
WKOD moedig matrieks aan om bloktyd voor eksamen verstandig te benut [KLANK]
AFR LondtOnMatricBreak