Skip to content

Wêreldwye toename in bysiendheid verbind met hoër gevaar van ‘n netvlies wat kan losskeur [KLANK]

# Die Oogheelkundige Vereniging van Suid-Afrika waarsku ‘n wêreldwye toename in bysiendheid verhoog die gevaar van ‘n los netvlies en blindheid. Die waarskuwing volg voor Oogsorgbewusmakingsmaand, wat Woensdag begin en tot 18 Oktober duur. Viresh Dullabh van die vereniging sê meer skermtyd en minder tyd in die buitelug dra by tot die toename in bysiendheid onder kinders en jong volwassenes. Dullabh beveel aan dat mense sowat ‘n uur per dag buite deurbring:

ENG DullabhOnShortSightedness