Skip to content

BOSA herhaal sy pleidooi vir salarisdeursigtigheid om ongelyke lone te bekamp [KLANK]

# Build One South Africa sê sy voorgestelde wetsontwerp oor billike vergoeding sal werkgewers verbied om werksaansoekers oor hul salarisgeskiedenis uit te vra wanneer daar besluit word watter vergoeding hulle moet ontvang. Graham Charters van BOSA sê die wetsontwerp sal werknemers ook die reg gee om hul vergoeding en salarisaanbiedinge met kollegas te bespreek. Charters sê die maatreëls is daarop gemik om onbillike loonverskille te verminder:

ENG ChartersOnPayInequality