Skip to content

Oos-Kaapse polisie soek na verdagtes na twee geregsdienaars in Libode doodgeskiet is [KLANK]

# ‘n Soektog is aan die gang in Libode in die Oos-Kaap nadat twee polisielede doodgeskiet is toe hulle reageer het op ‘n rooftog in ‘n spaza-winkel. Die polisie het ‘n 72-uur-reaksieplan van stapel gestuur om die moordenaars aan te keer terwyl ‘n multi-dissiplinêre span leidrade opvolg. Die polisie se woordvoerder, Nobuntu Gantana, sê die provinsiale kommissaris, Vuyisile Ncata, het die moorde veroordeel:

ENG GantanaOnManhunt